and experienced by our clients as a manifestation of Good Service
Providing such service is not negotiable except to refine and expand it until we are known as a service provider where service
is the overriding factor in our actions and in the minds of our staff
Missie
Ons missie is DIENS
Dit behels alle
Aktiwiteite en
Spesifieke aksies wat ons doen wat deur ons kliënte gesien en ervaar word as manifestasie van Goeie Diens
Hierdie aktiwiteite is nieonderhandelbaar nie behalwe dat dit verder verdeelen uitgebrei sal word totdat ons bekend is as ‘n diensverskaffer waar DIENS oorheers